Early B - Ben Ten Şarkı Sözleri

Early B şarkıcısının popüler şarkılarından Ben Ten şarkısının sözlerini sizlerle paylaşıyoruz. Early B - Ben Ten Şarkı Sözleri sitemize 31 Ekim 2019 Perşembe tarihinde admin tarafından eklenmiştir.

Early B - Ben Ten Şarkı Sözleri

My bru, ek wil nou die dag my bra gaan visit
Dis 'n kindtjie wat ek lank laas gedruk het
Ek rok op soos ek die klok gedrik het
Maak haar my ma die deur oop en sê kom net binne
Sy gee my 'n druk, sy vryf my rug hoor
Sy sê weet jy wat, ek het jou gemis hoor
Ek staan confused en ek check oh jinne
Weet die aunty wie ek is, want ek is hier vir haar kind
Toe sê sy, sy gaan gou juice kry
Stuur ek vir haar dogter a message, soes where you jy
Toe ek 'n reply,
hey stranger how are you hey, I moved up to Jo'burg studying at U.J.
Ooh my Vader hoe maak ek nou
Want die aunty lyk sy smaak 'n bowl
Sy's net te reg maar dis unethical
En as ek met haar vry dan word ek so gelabel as 'n Ben Ten, Ben ten
Die aunty soek 'n Ben ten
Sy soek 'n Ben ten, Ben ten
Die aunty soek 'n Ben ten

Sy soek 'n ben ten
'N jong outjie, haar oudste dogter se size
Sy sê a young man with energy is what she needs in her life
Sy soek 'n Ben ten
'N jong outjie, haar oudste dogter se size
Sy sê a young man with energy is what she needs in her life

Die aunty bring die juice toe
Sy kom sit langs my en ek move bru
Begin sweet want ek check ek's in die nood en die
next ding voel ek net haar hand op my skoot, Yoh!
Bozza man nou raak goedte heated
want ek wil opstaan en sy sê stay seated
Sy trek my aan my oor but dis lekker, you must feel it
En ek was soema lam want sy het 'n pressure point gesqueeze ne
Ek wys haar aunty die is mos nie reg nie
Sy sê my shhh ek gaan vir niemand sê nie
Julle weet mos ek was yster en sy was electric,
conduct die julle boud, ek sê jou dit was hectic
Julle wonder sieke waar was die man
Hy's in Dubai toe hy haar met die span
Hy het haar gelos vir 'n jonger goose man
Lyk my dis hoekom die aunty my wil tackle met 'n plan
Net daar en dan kom ek by my senses
Ek wys haar aunty nee man kool af
Ü loop mos kerk.
Daar's mos klomp diakins that you can get
Sy wys ma nee waar hulle is te gevrek

Ek soek 'n Ben ten, Ben ten
Die aunty soek 'n Ben ten
Sy soek 'n Ben ten, Ben ten
Die aunty soek 'n Ben ten

Sy soek 'n ben ten
'N jong outjie, haar oudste dogter se size
Sy sê a young man with energy is what she needs in her life
Sy soek 'n Ben ten
'N jong outjie, haar oudste dogter se size
Sy sê a young man with energy is what she needs in her life

Ek wys haar wag gou gee die juice aan
Want die julle ding is fly fly 'n cool plan
Ek check die vrou se dogter was my goose man
Dit gaan nie reg is nie, maar Yoh se lyk good man
Ek voel haar naals op my rug, ek kry goosebumps
Ek lag en ek wys way cool mums
Ek vra why you want to fiddle with the youth
Sy sê shhh let me tell you some before we do some
Kyk hier ek het jonk getrou
My ouers was streng en ek was gehok aanhou
En toe kry ek my 'n man om te escape you know
Toe kry ek kinders en toe moes ek 'n huis onderhou
So ek het nie jug dae gehad nie
My kinders is nou groot en my man het nie 'n saak nie
Nou soek ek vir 'n jong jaap
Want die ou ooms kan niks maak

Ek soek 'n Ben ten, Ben ten
Die aunty soek 'n Ben ten
Sy soek 'n ben ten, ben ten
Die aunty soek 'n ben ten

Sy soek 'n ben ten
'N jong outjie, haar oudste dogter se size
Sy sê a young man with energy is what she needs in her life
Sy soek 'n Ben ten
'N jong outjie, haar oudste dogter se size
Sy sê a young man with energy is what she needs in her life

Early B - Ben Ten Şarkı Sözüne Yorum Yaz

Yorum Yazma Kuralları: Early B - Ben Ten Şarkı Sözleri hakkında yaptığınız yorumlar da hakeret içeren yada onur kırıcı cümleler olmamalıdır. Lütfen sanata saygı çerçevesinde yorum yapınız. Diğer tüm şarkı sözleri yayınlarında olduğu gibi Early B - Ben Ten Şarkı Sözlerine atılan hiçbir hakaret, küfür, argo içeren yorum kabul etmeyecektir. Şarkı Sözlerine göstermiş olduğunuz hassasiyetin tüm şarkı sözleri için geçerli olduğunu unutmayınız.
captcha
Early B - Ben Ten Şarkı Sözüne Yapılan Yorumlar

Early B - Ben Ten Şarkı Sözüne henüz yorum yapılmamış. Early B - Ben Ten şarkı sözüne ilk yorumu siz yaparak katkıda bulunabilirsiniz.;